FANDOM


Turtletoad
Turtletoad KHIII
Die Turtletoad soos sy verskyn in Kingdom Hearts III
Unversed Unversedlogo
Katakana タートルトード
Romaji Tātorutōdo
Tipe Unversed
Tuis Wêreld Monstropolis
Spel Kingdom Hearts III
Variations
Spiked Turtletoad

Kingdom Hearts III

Unlike their larger cousins, these little guys have soft shells that are very much not Keyblade-proof.

They can't swallow you up, either, which is always a plus. Just don't think that makes them harmless; these rotten ribbiters still pack a punch!

1

2

Location HP Strength Defense EXP
Monstropolis 272 38 19 186
Monstropolis
(6 worlds cleared)
304 42 21 246
Monstropolis
(The Final World cleared)
364 50 25 393
Physical Fire Blizzard Thunder Water
×1.0 ×1.0 ×1.5 ×1.0 ×0.5
Aero Dark Neutral Rapid-fire
×1.0 ×0.8 ×1.0 ×1.0
Freeze Electrify Stun Hunny
Reaction
Endurance
Revenge
Value
Attraction
Magnification
Damage
Limit
3 ×1.1

Rewards
Focus prize (5) ×2, Munny (5) ×4
Sinister Gem (16%), Wellspring Stone (8%)
World(s)
Monstropolis

'N Turtletoad (afrikaans. skilpadpadda) is 'n Unversed wat in Kingdom Hearts III voorkom. Sy verskyn in die wêreld Monstropolis.

VerskyningEdit

Die Turtletoad is 'n monsterige Unversed wat lyk soos die Spiked Turtletoad, al is dit kleiner, en het 'n ander kleur en het nie spykes nie. Die Turtletoad het twee sweepagtige tentakels om mee te veg. As ledemate, het sy vier pilaar-agtige bene waarmee sy beweeg. Die voor- en onderkant van haar lyf is ligpienk, terwyl haar skildwapen olyfgroen op die rug gekleur is. Op haar kop het sy twee opwaartse voelers. Die embleem van die Unversed is sigbaar aan die voorkant van die kop.

StrategieEdit

In teenstelling met die Spiked Turtletoad kan die Turtletoad nie die speler eet nie, en die rug is nie aanval-bewys nie.

GalleryEdit

Sien ookEdit

Eksterne skakelsEdit


Community content is available under CC-BY-SA unless otherwise noted.