- Articles
1 032 result
-
Gilled Glider
Profiel, Journaal Die Gilled Glider is'n Embleem hartelose wat in Kingdom Hearts χ verskyn. Hy is een van die teenstanders tydens die Boys' Day event in 2014. Hy verskyn ook in Kingdom Hearts Union -
Eggscapade
Profiel, Journaal Die Eggscapade is'n Embleem hartelose wat die eerste keer tydens die Paasfeest in 2014 in Kingdom Hearts χ verskyn het. Hy verskyn ook tydens die Dark Corridor Trials in Junie 2016. -
Koningin Minnie
Profiel, Journaal Koningin Minnie is die koningin van Disney Castle, wat die vreedsame koninkryk regeer langs konig Mickey. Haar eerste verskyning was in Disney's Plane Crazy. Ten spyte daarvan dat sy'n koningin is -
Daisy Duck
Profiel Journaal Daisy Duck is die hertogin van Disney Castle en die vriendin van Donald, Konig Mickey se hof towenaar. Sy verskyn in Kingdom Hearts Birth by Sleep, Kingdom Hearts, Kingdom Hearts II en Kingdom -
Pluto
Profiel, Journaal Pluto is Koning Mickey se lojale troeteldierhond en blyk ook'n boodskapper vir hom te wees in sommige Kingdom Hearts-speletjies. Hy debuteerde in die 1930's geanimeerde spotprent The Chain Gang. Pluto -
Chip en Dale
Profiel Journaal Chip en Dale is twee karakters wat in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts Birth by Sleep, Kingdom Hearts coded, Kingdom Hearts χ en Kingdom Hearts III verskyn. Chip en Dale is -
Chirithy
Profiel Journal Die Chirithy is katagtige, antropomorfiese Droom Eters wat in Kingdom Hearts χ verskyn en as'n maat vir Sleutel-swaard draers optree. Hulle is geskep deur die Meester van Meesters en hou toesig -
Mickey Mouse
Profiel Journaal Mickey Mouse, formeel na verwys as The King, Your Majesty, of King Mickey, is die koning van Disney Castle en'n herhalende karakter in die Kingdom Hearts-reeks. -
Jasmine
Profiel Journaal Jasmine is die avontuurlike en sterkgewillige prinses van Agrabah. Sy verskyn oorspronklik in die geanimeerde film Aladdin. Sy woon in die paleis en is die dogter van die Sultan. Sy is ook een -
Aladdin
Profiel Journaal Aladdin, ook bekend as die fiktiewe prins Ali Ababwa, is'n orphaned dief wat in Kingdom Hearts bekendgestel is, en ook in Kingdom Hearts: Chain of Memories, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts 358 -
Carpet
Profiel Journaal Die Carpet (afrikaans.: Tapyt) is'n karakter wat in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts 358/2 Days en Kingdom Hearts Union χ verskyn. Hy is oorspronklik van die Disney-film Aladdin -
Abu
Profiel, Journaal Abu is die aap van Aladdin en verskyn in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts 358/2 Days en Kingdom Hearts χ. -
Genie
Profiel Journaal Genie is die gees van die magiese lamp en is'n herhalende karakter en'n Summon in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts: Chain of Memories en Kingdom Hearts II. In Kingdom Hearts Union χ -
Iago
Profiel, Journaal Iago is die papegaai van Jafar en sy konstante metgesel en die antiheld van Disney se Aladdin. Hy het in baie speletjies in die Kingdom Hearts-reeks verskyn. -
Donald Duck
Profiel Journaal Donald Duck is'n belangrike ondersteunende protagonis uit die Kingdom Hearts-reeks. -
Goofy
Profiel Journaal Goofy is'n belangrike ondersteunende protagonis wat in die Kingdom Hearts-reeks verskyn. Goofy is kaptein van die koninklike ridders van die hof van King Mickey. Hy en Disney Castle se hofmagier, Donald -
Sora
Profiel Journaal Sora is die hoofkarakter van die Kingdom Hearts-reeks. Hy is'n speelbare karakter in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts: Chain of Memories, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance en Kingdom -
Starlight
KHχ, KHUχ, KH0.2, KHIII Starlight Stats KHUχ -
Ariel
Profiel, Journaal Ariel is die prinses van die onderwater koninkryk van Atlantica. Sy is oorspronklik van Disney se Die klein meermin (1989), en het haar eerste verskyning in Kingdom Hearts. Sy is die jongste dogter -
Tinker Bell
Profiel, Journaal Tinker Bell is'n klein fee wat in Neverland woon saam met haar beste vriend, Peter Pan, en het verskyn in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts: Chain of Memories, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts -
Maleficent
Profiel Journaal Maleficent of Mefistola (afrikaans: Boosaardig)'n belangrike antagonis in die Kingdom Hearts-reeks. Sy is'n bose fee wat haar eerste verskyning in Disney se Sleeping Beauty gemaak het. Sy soek beheer oor -
Aerith
Profiel Journaal Aerith is'n karakter uit Final Fantasy VII en verskyn in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts: Chain of Memories en Kingdom Hearts II. Sy woon in Traverse Town in Kingdom Hearts en Kingdom Hearts -
Yuffie
Profiel Journaal Yuffie is'n karakter uit Final Fantasy VII en verskyn in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts: Chain of Memories, Kingdom Hearts II, Kingdom Hearts coded en Kingdom Hearts III Re Mind. -
Demon Tide
Profiel, Journaal, Statistiek Die Demon Tide is'n Suiwer bloed Heartless wat verskyn in Kingdom Hearts 0.2 Birth by Sleep -A fragmentary passage- Kingdom Hearts Union χ en Kingdom Hearts III. Dit is'n -
Cinderella
Profiel Journaal Cinderella of Aspoestertjie is een van die klassieke Disney karakters wat verskyn in Kingdom Hearts, Kingdom Hearts Birth by Sleep en Kingdom Hearts Union χ. Die hoofkarakter van Walt Disney se 1950-film
Related Community

Kingdom Hearts wiki
games
1K
Pages3K
Images10
Videos
Kingdom Hearts wiki is a community site that anyone can contribute to. Discover, share and add your knowledge!