Die Photon Debugger is 'n sleutelhanger vir Sora se Keyblade wat in Kingdom Hearts Re:Chain of Memories en Kingdom Hearts II verskyn.
Ontwerp[]
Die Photon Debugger lyk baie soos die inwoners van Space Paranoids, en lyk of dit uit rekenaarstroombane bestaan. Die token van die sleutelhanger is Tron se identiteitsskyf.
Die naam kom van twee woorde; debugging (ontfouting) is 'n manier om 'n rekenaarvirus of foute uit te skakel, soortgelyk aan die manier waarop die Keyblade Heartless uitroei. Photon (Fotone) is die fundamentele kwantumdeeltjies wat lig saamstel, en Sora is die draer van die sleutel swaard van lig.
Sien ook[]
Kommentaar en verwysings[]
|
Eksterne skakels[]
- Die artikel oor Photon Debugger in die Amerikaanse Kingdom Hearts Wiki Inligting toegang verkry op 03.09.2019