FANDOM


Hermes
Hermes KHIII

"Hermes soos hy verskyn in Kingdom Hearts III"
Somebody Emblem
Katakana ヘルメス

Romaji Herumesu


Tipe Somebody

Home Wêreld Olimpus

Oorsprong Hercules (1997)

Speletjie Kingdom Hearts III


Hermes

Kingdom Hearts III
Hercules (1997)

One of the gods of Olympus.

Hermes is 'n karakter oorspronklik van die Disney-film Hercules. Hy is een van die Olimpiese gode saam met Athena en Apollo en verskyn in die wêreld Olympus.

VerskyningEdit

Hermes is 'n kort manlike godheid met 'n groot kop. Hy dra magenta-getinte glase. Hy het blou vel en dra 'n wit toga. Hy dra 'n goue pet met vlerke en blou sandale met vlerke. Hy dra 'n caduceus staff.

PersoonlikheidEdit

Oor sy persoonlikheid is nie bekend nie, want hy neem slegs 'n klein rol in die storie.
Maar dit kan aanvaar word dat hy getrou aan Zeus is, aangesien hy deur Hades vas gevange geneem is saam met hom en ander gode van Olympus.

StorielynEdit

Kingdom Hearts IIIEdit

Net voor Sora se besoek aan die Olympus, word Hermes, saam met Zeus, Athena en Apollo, gevange geneem toe Hades die ryk van die gode met die Titane binnegeval het. Net voor die stryd teen die Titans, word Hermes vasgebind aan 'n lang ketting met Apollo en Athena. Hulle word egter bevry van Hercules en hulle kyk na die stryd teen die Titane.

OorsprongEdit

Hermes is 'n karakter in Hercules gespreek deur Paul Shaffer in die oorspronklike film asook die geanimeerde televisiereeks. Hy is geïnspireer deur die god uit die Griekse mitologie.

Kommentaar en verwysingsEdit

Eksterne skakelsEdit


Community content is available under CC-BY-SA unless otherwise noted.