Frost Serpent
|
---|
Kingdom Hearts III |
A skeletal serpent, soaring on wings of snowpack. With a simple spin of its body, it gives rise to icy whirlwinds that gnash and rend all before it. Sound imposing? Bust those wings and it's just ansic snake with arms. That doesn't mean it's entirely toothless on the ground; it can still burrow beneath Sora and his buddies and stab its tail upward. When you see it dive, look alive! |
Location | HP | Strength | Defense | EXP | |||||
Arendelle | 576 | 40 | 20 | 249 | |||||
Arendelle (6 worlds cleared) |
640 | 44 | 22 | 326 | |||||
Arendelle (The Final World cleared) |
760 | 52 | 26 | 511 | |||||
Physical | Fire | Blizzard | Thunder | Water | |||||
×1.0 | ×1.5 | ×0.5 | ×1.0 | ×1.0 | |||||
Aero | Dark | Neutral | Rapid-fire | ||||||
×0.7 | ×1.0 | ×1.0 | ×0.5 | ||||||
Freeze | Electrify | Stun | Hunny | ||||||
✕ | ✕ | ✕ | ✕ | ||||||
Reaction Endurance |
Revenge Value |
Attraction Magnification |
Damage Limit | ||||||
10 | — | ×0.8 | 16
| ||||||
Rewards | |||||||||
MP prize (5) ×2, Munny (10) ×4 Frost Crystal (30%) | |||||||||
World(s) | |||||||||
Arendelle |
Die Frost Serpent is 'n Embleem Hartlose wat in Kingdom Hearts III voorkom. Hy verskyn in die wêreld Arendelle.
Verskyning[edit | edit source]
Storielyn[edit | edit source]
Kingdom Hearts III[edit | edit source]
Nadat Sora, Donald en Goofy van die top van die berg af gedryf is deur Larxene se rukwind, probeer hulle om 'n stortvloed agter hulle te ontsnap. Drie Frost Serpents jaag hulle agterna en word vernietig. Daar verskyn dan nuwe Frost Serpents wat die drie helde van die berg af slaan.
Strategie[edit | edit source]
In die lug val die Frost Serpent hoofsaaklik op 'n afstand aan: dit kan tornado's skep of 'n laser in die rigting van sy teenstander afvuur. Albei sy aanvalle kan af geblokkeer word.
In die lug is dit egter moontlik om na die Frost Swerpent se stert of vlerke te mik. Met die gebruik van vuurmagie, 'n Shotlock-opdrag of met die behendigheid van 'n Flowmotion opdrag, kan Sora dit vinnig oorkom.
Sodra dit gedoen is, land die Frost Serpent op die grond. Sodra hy af is, word hy gedwing om 'n hand-tot-hand-gevegte te voer. Die Frost Serpent kan egter ook in die grond homself grawe en aanval deur sy stert uit die grond te slaan.