Kingdom Hearts wiki
Advertisement
Kingdom Hearts
Dagger
Dagger
"Peter Pan se wapen. Relatief swak, maar maklik om te hanteer."
Katakana たんけん
Rōmaji Tanken
Statistieke
Sterkte MP Terugslag
+1 +0 90
Krities Rate Bonus
x1 +0
Verkry
Peter Pan se standaardwapen.

Icon Dagger KH.pngDie Dagger (afrikaans.: dolk) is 'n wapen wat in Kingdom Hearts bekendgestel is. Dit is die enigste wapen van Peter Pan.

Ontwerp[]

Net soos dié van 'n mes, is die wapen van Peter baie basies in voorkoms. Die handvatsel van die dolk is goud, die klein dwarsbalk is horisontaal, die klein pommel 'n bal. Die lem self is tweesydig en ongeveer dieselfde breedte as die handvatsel.

Eksterne skakels[]


Advertisement