Char Clawbster | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
DreamEaterBoss | ![]() | |||||
Katakana | メラメラロブスタ | |||||
Romaji | Meramera Robusuta | |||||
Japanese | Meramera Lobster | |||||
Tipe | Nightmare Dream Eater | |||||
Tuis Wêreld | Prankster's Paradise Traverse Town | |||||
Spel | Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance | |||||
| ||||||
| ||||||
Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance
Die Char Clawbster is 'n Droom Eter wat verskyn in Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance. Dit dien as 'n baas teenstander vir Riku in Prankster's Paradise en vir Sora tydens sy tweede besoek aan Traverse Town.
In Prankster's Paradise kan hy deur Riku in 'n geheime portaal gevind word en weer geveg word.
Voorkoms[]
Die Char Clawbster is 'n baie groot, feestkleurige kreef met twee kegelvormige kloue, vier skerp bene, en die Dream Eater-embleem op sy rug en onder sy kop. Die hoofsegment van sy lyf is oranje, terwyl sy kloue en sterte geel, rooi, pers, blou, groen en pienk gekleur is. Sy oë is helderrooi, en dit gloei groen wanneer dit sy krag verhoog.
Hy lyk ook baie soos die Chill Clawbster, maar dit is 'n groter weergawe en hy het 'n ander kleurpalet.
"Meramera" is Japannese onomatopoeia vir brand. Net so is die Char Clawbster vernoem na sy vermoë om sy vyande te char, of brand, terwyl "Clawbster" 'n Woord kombinasie van "claw" (afrikaans: klauw) en "lobster" (afrikaans: kreef) is.
Storielyn[]
Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance[]
Die Char Clawbster val Riku aan by Prankster's Paradise binne van Monstro se liggaam, en is die laaste Droom Eater wat deur die Spellican opgeroep is om Sora in Traverse Town te beveg tydens sy tweede besoek.
Stryd[]
Aanvalle[]
- Normaal
- Scissor Swing (ハサミ振り Hasami Furi)
- Sleep Press (スリーププレス Surīpu Puresu)
- Fire Bullets (火弾 Hi-dan?)
- Wall Fire (ウォールファイア Wōru Faia?)
- Overboost
- Boost Fire Bullets (ブースト火弾 Būsuto Hi-dan)
- Circle Flare (サークルフレア Sākuru Furea)
- Boost Laser (ブーストレーザー Būsuto Rēzā)
Strategie[]
Die Char Clawbster se aanvalle is grootliks gebaseer op die vuur element, maar aanvalle op die water element is nadelig vir hom.
Video[]
Char Clawbster (Kingdom Hearts Dream Drop Distance HD) |
center|320px |
Eksterne skakels[]
Kategorie:Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance bosses