Kingdom Hearts wiki
Advertisement

[[Lêer:IMGP0361_Sandra_Ws_(User_Pain88)_im_Floral_Skater_Dress.jpg|thumb|right|200px|Die Iemand Sandra Ws Pain88|link=Lêer:IMGP0361_Sandra_Ws_(User_Pain88)_im_Floral_Skater_Dress.jpg]]

Hierdie kategorie is vir somebodies, karakters wat 'n hart, liggaam en verstand het, en word nie geklassifiseer as Heartless, Nobody, Unversed, Dream Eaters, of constructs.

Hierdie kategorie sluit in mense, antropomorfiese wesens, diere, monsters, vreemdelinge, magiese entiteite (bv. Genieë, feetjies), gode en wesens van twyfelagtige aard (bv. Elke inwoner van Halloween Town). Betowerde of gedigitaliseerde wesens en sekere geanimeerde karakters (bv. Pinocchio, Victor, Hugo en Laverne) word ook ingesluit.

NOTA: "Entelechy" word hier gebruik volgens sy Engelse definisie, en moet nie as 'n amptelike term in die Kingdom Hearts franchise beskou word nie.

All items (196)