![]() |
Artikel Status: Hierdie artikel is Onder Konstruksie.
(In progress) |
![]() |
Brawlamari | ||||
---|---|---|---|---|
Tydens die duik na The Grid en die Land van de Musketiers | ||||
DreamEaterBoss | ![]() | |||
Katakana | イカゲソード | |||
Romaji | Ikage Sōdo | |||
Japanese | Ikage Sword | |||
Tipe | Nightmare Dream Eater | |||
Tuis Wêreld | The Grid Country of the Musketeers | |||
Spel | Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance | |||
| ||||
Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance
Die Brawlamari is 'n Droom Eter wat verskyn in Kingdom Hearts 3D: Dream Drop Distance.
Dit dien as 'n baas tydens Sora se Duik na The Grid en Riku se Duik na die land van die Musketiers.
Voorkoms[]
Brawlamari is baie soortgelyk in die voorkoms van 'n inkvis (calamari). In Sora se weergawe, tydens die duik na The Grid, lyk hy soos 'n robot inkvis. Hy is swart violet met geel strepe gekleur. Hy het 'n ronde mond, maar hy kan dit nie oopmaak nie. Hy het rooi oë en 'n totaal van ses donker pers tentakels en hy lyk asof, en dit hy 'n soort swart helm of wapenrusting dra. Met die vier kleiner tentakels skiet hy laserstrale en ander projektiele, die ander twee het twee skerp lemme.
In Riku se weergawe lyk hy basies dieselfde, maar hy dra geen helm nie en hy is heeltemal groen met geel strepe gekleur. Sy kop is verleng, dus lyk dit meer as 'n inkvis. In hierdie weergawe kan die Brawlamari sy mond oopmaak om aan te val en drie rooi oë kan op sy gesig gesien word.
Die Brawlamari se naam is 'n Woord kombinasie van "brawl" en "calamari". Ika (いか) is die Japannese woord vir Pylinkvis.
Stryd[]
Weergawe: Sora[]
Weergawe: Riku[]
Videos[]
Brawlamari (Sora) (Kingdom Hearts Dream Drop Distance HD) | Brawlamari (Riku) (Kingdom Hearts Dream Drop Distance HD) |
Kommentaar en verwysings[]
Eksterne skakels[]