Kingdom Hearts wiki
Register
Advertisement

Bag O' Coins

Kingdom Hearts Union χ
Not all that glitters is gold. This tough opponent uses the coins atop its head to launch a powerful offensive against enemies.

Die Bag O' Coins (in Afrikaans Goue muntstuk Sak) is 'n Embleem hartelose wat in Kingdom Hearts χ verskyn.

Voorkoms[]

Bag O' Coins is van 'n klein vorm en lyk soos 'n naaibare sak en is soortgelyk aan die Bag O' Jewels, Bag O' Gifts en Bag O' Coal. Die buitenste kleur van die sak is geelwit, terwyl die binneste bruin kleurig is en met goue munte gevul is. Onderaan die sak is twee klein voete. Aan die kante is bleekgroen naadjies waarop turkoois lintjies aangeheg is met 'n lus wat as sy arms optree. Sy oë is heldergeel, maar die linkeroog is bedek met 'n geel monokel. Sy lippe het die zig-zagpatroon soos in alle spesies van sy soort en helderrooi. Aan die voorkant is die Embleem van die Hartelose. Die bokant van die sak is oop en vorm sy kop. In die opening is baie goue munte, wat hy gebruik vir 'n aanval.

Statistiek[]

Kingdom Hearts χ
Kingdom Hearts χ algemene
LV AP HP EXP LUX Munny Kaarte Plek UCX Typ
71 10 30000 305 50 1499 51
83
128
Dwarf Woodlands
Agrabah
Power Gem KHX
Krag

Strategie[]

Hierdie Heartless gebruik kragtige aanvalle.

Eksterne skakels[]

Advertisement