Kingdom Hearts wiki
Advertisement

Apollo
Apollo KHIII

"Apollo soos hy verskyn in Kingdom Hearts III"
Somebody Emblem
Katakana アポロン

Romaji Aporon


Tipe Somebody

Home Wêreld Olimpus

Oorsprong Hercules (1997)

Speletjie Kingdom Hearts III

Apollo

Kingdom Hearts III
Hercules (1997)

One of the gods of Olympus.

Apollo is 'n karakter oorspronklik van die Disney-film Hercules. Hy is een van die Olimpiese gode saam met Athena en Hermes en verskyn in die wêreld Olympus.

Verskyning

Hierdie afdeling van die artikel is 'n Saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei..Blue Rhapsody KHCOM

Persoonlikheid

Oor sy persoonlikheid is nie bekend nie, want hy neem slegs 'n klein rol in die storie.
Maar dit kan aanvaar word dat hy getrou aan Zeus is, aangesien hy deur Hades vas gevange geneem is saam met hom en ander gode van Olympus.

Storielyn

Kingdom Hearts III

Net voor Sora se besoek aan die Olympus, word Apollo, saam met Zeus, Athena en Hermes, gevange geneem toe Hades die ryk van die gode met die Titane binnegeval het. Net voor die stryd teen die Titans, word Apollo vasgebind aan 'n lang ketting met Hermes en Athena. Hulle word egter bevry van Hercules en hulle kyk na die stryd teen die Titane.

Oorsprong

Apollo is 'n karakter in Hercules gespreek deur Keith David in die oorspronklike film asook die geanimeerde televisiereeks. Hy is geïnspireer deur die god uit die Griekse mitologie.

Kommentaar en verwysings

Eksterne skakels


Advertisement